| Modulekode | LOE 802 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | Die module bestaan uit ’n capita selecta van aktuele aspekte met betrekking tot die bewysreg. Aspekte wat behandel word sluit in: (a) Die bepaling van relevantheid en die feitebevindingsproses: problematiese aspekte (b) Bewysregtelike aspekte van vonnisoplegging met spesifieke verwysing na die rol van die gedragswetenskappe (c) Deskundige getuies en die “hired gun”- verskynsel (d) ‘n Grondwetlike perspektief tov die privilegie teen selfinkriminasie (e) Spesifieke aspekte van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies (f) Bewysregtelike aspekte van die Wet op Seksuele Misdrywe |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Prosesreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App